Gee jou kind 'n voorsprong! 'n Veilige en vreugdevolle plek vir jou kind Enrol your child 4.2 gradreing op Google 060 997 4605 of 082 831 5574 Oor ons Ons is hier om ouers te help om gelukkige en gesonde kinders groot te maak Kapie is 'n pre-primêre skool met 'n wiegafdeling, wat vakansiesorg insluit vir kinders vanaf 1 jaar tot 6 jaar.Ons Pre-Primêre afdeling het 4 klasse vir kleuters van 3 - 6 jaar, wat Graad R insluit.Ons is geregistreer by die Departement van Onderwys. Meer oor ons ONS PERSONEEL Om elke kind individuele aandag te gee en hul persoonlikheid, gawes en insette ten volle te ontwikkel. Ons personeel bestaan uit 'n span toegewyde mense wat voortdurend opgelei word om in u kind se behoeftes te voorsien. Die opleiding van die personeel word by verskillende opleidingsentrums gedoen en Kapie Pre-Primêr is ook by verskeie instansies geregistreer. Meer oor ons personeel BUITEMUURSE AKTIWITEITE 'n Aktiewe kind is 'n gelukkige kind! Dit is baie belangrik dat alle sintuie van die kind ten volle ontwikkel.Daarom bied ons in samewerking met verskeie rolspelers 'n reeks buitemuurse aktiwiteite aan wat fisiese voordele vir die groei en ontwikkeling van u kind inhou. Lees meer Meer as net 'n vreugdevolle plek Enrol your child