Personeel

Om elke kind individuele aandag te gee en hul persoonlikheid, gawes en insette ten volle te ontwikkel.

'N SPAN TOEGEWYDE MENSIES

Ons personeel is nie net 'n span toegewyde mensies nie, maar word ook voortdurend opgelei om in u kind se behoeftes te voorsien.

Die opleiding van die personeel word by die volgende opleidingsentrums gedoen:

  • Die Departement Onderwys (Graad R & Pre-Primêr)
  • Die Departement Didaktiek, Pretoria (Skoolgereedheid)
  • Dr. Melodie de Jager (Speel-speel-leer)
  • Pro-Life Noodhulp, Departement Sielkunde

Kapie Pre-Primêr is ook geregistreer by die volgende instansies:

  • Die Departement Gesondheid
  • Die Departement Welsyn
  • Die Departement Onderwys

Meer as net 'n vreugdevolle plek

afAfrikaans
Scroll to Top